Tag Archives: trein

19 Februarie 1896 – Braamfontein dinamiettrein ontploffing

Op 19 Februarie 1896 bots ’n goederetrein met ’n dinamiettrein in Braamfontein, Johannesburg. Nagenoeg 80 mense sterf, terwyl sowat 500 beseer is. Die presiese oorsaak van die ongeluk is steeds onbekend. Mynbouaktiwiteite aan die Rand het die verkope van dinamiet genoodsaak en op dié noodlottige dag was ’n bestelling dinamiet – wat reeds enkele dae […]