Tag Archives: Trippe Trappe Tone

Die Taaltrommel 6 September 2021: Trippe trappe tone

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Kinders word van jongs af aan klanke en taal blootgestel deur middel van rympies, stories en liedjies. Ons haal ’n tradisionele rympie uit Die Taaltrommel. Baie van ons ken dit seker nou nog: Trippe trappe tone die varkies in die […]