Tag Archives: tsoenami

Woord van die week – 2 November 2020: tsunami

tsunami (of tsoenamie) s.nw. ’n Besondere uitgestrekte, hoë seegolf veroorsaak deur onderwateraardbewings of ander steurnisse. (Oorsprong: Engels tsunami (1897), wat oorgeneem is uit Japannees tsunami: ’n samestelling van tsu “hawe” en nami “brander”, omdat vissermanne wat na die land teruggekeer het, die hawegebied in ’n verwoeste toestand aangetref het, alhoewel hulle nie bewus was van […]