Tag Archives: tuin

Aanhaling van die week – 11 Oktober 2021: Gerda Kriel

“Die seisoenale take van jou tuin staan nie stil nie en dit help ons om rigting en fokus te behou, ongeag die onsekerheid of bekommernis oor wêreldgebeure.” Gerda Kriel “10 voordele van tuinmaak vir jou gesstesgesondheid” Stylvol (https://stylvol.co.za)