Tag Archives: Tweede brief aan Breyten

Skrywersaanhaling van die week – 26 Oktober 2020: Wilhelm Knobel, Karel Schoeman, A.S. (Ampie) van Straten

Hoe meer ek sukkel om die stilte oop te wurg hoe vaster gly dit af in my keel Leen vir my ’n paar van jou reëls – dit lyk my hulle kom so ongevraag – dan beur ek met skigtige hoeke die deksel op wat altyd digter oor my sluit (Uit: Tweede brief aan Breyten  […]