Tag Archives: Unesco

Die Taaltrommel 15 Februarie 2021: Moedertaaldag

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. 21 Februarie is Internasionale Moedertaaldag. Die doel daarvan is bewusmaking van taalkundige en kulturele verskeidenheid en veeltaligheid. Vanjaar se tema is: “Bevordering van veeltaligheid vir insluiting in opvoeding en die gemeenskap.” Afrikaans is een van die 11 amptelike tale in […]