Tag Archives: Uys Krige

8 Julie 1957 – Hertzogprys wenner C.M. van den Heever oorlede 

Die Afrikaanse skrywer en tweemalige wenner van die Hertzogprys, C.M. van den Heever, is vandag 63 jaar gelede, op 8 Julie 1957, oorlede. Hy was deel van die skrywersgroep genaamd die Dertigers. Ander skrywers in dié groep was onder andere Uys Krige en Elisabeth Eybers. Van den Heever is in 1902 in die Norvalspont-konsentrasiekamp gebore. Hy […]

Skrywersaanhaling van die week – 30 Maart 2020

“Die kritikus is, soos die digter, 24 uur in diens van sy vak; en al is sy gebied meer beskeie en kleiner as dié van die skeppende kunstenaar, vereis dit dieselfde oorgawe en hartstog.” –  John (J.C.) Kannemeyer (31 Maart 1939-25 Desember 2011), akademikus, letterkundige kritikus, skrywer, samesteller en redigeerder. Hy is veral bekend vir […]

Skrywersaanhaling van die week – 3 Februarie 2020

“Daar is niks in die hemel of op die aarde of onder die see wat nie in Afrikaans uitgedruk kan word nie. Dit is op die veld gebore en is so eie aan ons land as die lang geel gras eie aan die grootste deel van Suid-Afrika.” Mattheüs Uys Krige (4 Februarie 1910-10 Augustus 1987), […]