Op 9 Maart 1916 kom Tafelberg Uitgewers tot stand. Volgens die “Afrikaanse kultuuralmanak” het die uitgewer uit Nasionale Pers ontstaan. Die Anglo-Boereoorlog het ’n groot behoefte aan geestelike en politieke uiting onder Afrikaners gebring wat gelei het tot die vestiging van verskeie instellings, soos Nasionale Pers wat in 1915 gevestig is. Tafelberg word beskou as […]
Tag Archives: vandag in die verlede
Kraal Uitgewers bied aanlyn ’n volledige daaglikse dagboek van historiese gebeure. Klik hier en kry ’n daaglikse dosis geskiedenisnuus – én inligting oor gebeure van die Anglo-Boereoorlog soos wat dit dag vir dag ontvou het. Vandeesweek se prominentste ABO-gebeure was soos volg: 19 Oktober 1900: President Paul Kruger van die ZAR vertrek gedurende die Anglo-Boereoorlog […]
1760: Op ʼn funksie in Stellenbosch praat die jagter en gids, Jacob Coetzee, oor sy verkenning van die noorde en vertel meer oor sy wedervarings in die omgewing van die Grootrivier. Die vertellings word so goed ontvang dat hy versoek word om twee weke later ʼn spesiale verslag oor sy wedervarings by die Kasteel in […]
1944: Die eerste Afrikaanse gesangeboek verskyn. 1998: In ʼn verslag, wat deur die Waarheids-en-Versoeningskommissie vrygestel is, word apartheid as ʼn misdaad teen die mensdom verklaar. 1976: Nadat Transkei kort tevore onafhanklikheid verkry het, word daar op dié dag aangekondig dat dié land die Wet op Gemengde Huwelike en die Ontugwet herroep.
1901: Die Britse pers het dikwels pro-konsentrasiekampuitlatings tydens die Anglo-Boereoorlog gepubliseer. Een so ʼn uitlating wat op dié dag deur eerwaarde John Knox Little gemaak is, lui soos volg: “,Among the unexampled efforts of kindness and leniency made throughout this war for the benefit of the enemy, none have surpassed the formation of the Concentration […]