Die oorspronklike Boetebessie, Bessie (Bibi) Liebenberg, is vandag 14 jaar gelede, op 29 Januarie 2006, oorlede. Bessie was volgens die boek “Dae uit ons geskiedenis” die eerste vroulike verkeerskonstabel in Stellenbosch en het gedurende die 1960’s en 1970’s motorbestuurders behoorlik laat les opsê omdat sy blykbaar “flink boetes aan oortreders by parkeermeters uitgeskryf” het. Sedertdien […]