Tag Archives: Vanity Fair

9 November 1899 – lord Salisbury verklaar Brittanje se doel met oorlog

Raar, maar waar … Vandag 121 jaar gelede, op 9 November 1899, verklaar die Britse eerste minister, lord Salisbury, tydens ’n burgemeestersbanket in Londen Brittanje se doel met die oorlog teen die ZAR en die OVS: “We seek no goldfields: we seek no territory. What we desire is equal rights for all men of all […]

10 Oktober – Krugerdag: Tien vinnige (én vreemde) feite oor Paul Kruger

Die skets van Paul Kruger het op 8 Maart 1900 in Vanity Fair onder die afdeling “Men of the day” verskyn. Stephanus Johannes Paulus (Paul) Kruger (10 Oktober 1825-14 Julie 1904) is ongetwyfeld een van die grootste name in Afrikanergeskiedenis. Maar wie was hierdie man werklik? Kraal Uitgewers het ter viering van Krugerdag – 10 […]

16 April 1883 – Paul Kruger verkies as ZAR president

Op 16 April 1883 word Paul Kruger vir die eerste keer as president van die ZAR verkies. Hy het hiermee ook die eerste president van die herstelde ZAR geword nadat dit in 1877 deur die Britte geannekseer is en die Transvalers ’n onafhanklikheidsoorlog van stapel gestuur het in 1880. Hul oorwinning in die oorlog, wat […]