Tag Archives: Veerkrag

Woord van die week – 6 April 2020

veerkrag s.nw. 1. In geneeskunde: spoedige herstelvermoë ná ‘n siekbed;  weerstandsvermoë.  2. In sielkunde: geesteskrag om stremmende omstandighede te weerstaan of om spoedig weer normaliteit ná ‘n terugslag te bereik.  3. In oefeningsfisiologie:  elastisiteit; veerkragtigheid. (Bron: PharosAanlyn)