Tag Archives: Vegkop

16 Oktober 1836 – Die Slag van Vegkop

Die aanloop tot en die aanval self was ’n uiters spanningsvolle ervaring vir die Voortrekkers. Die 51 beskikbare waens is voor die aanval in ’n laer getrek – veertig aan die buitekant en die res in ’n kleiner sirkel in die middel. Die binneste waens het beskutting vir die vroue en kinders gebied en die […]

Vegkop: ’n Dag van genade

Deur Ilze Nieuwoudt Die Slag van Vegkop is in die geskiedenisboeke van die Afrikaner opgeteken as ’n dag van wonderbaarlike redding. Op 16 Oktober 1836 kon die Voortrekkergeselskap van Andries Hendrik Potgieter daarin slaag om met slegs veertig weerbare mans (onder wie sewe seuns) ’n gewelddadige aanval deur tussen 4 000 en 6 000 van […]