Tag Archives: Verna Vels

Boeke oor boeke vir kinders en jong mense

Alana Bailey Wêreldboeke- en kopieregdag word jaarliks op 23 April gevier. Dit is dan altyd ’n lekker verskoning om oor boeke en lees te gesels. Vanjaar het die radiostasie RSG die luisteraarsvraag gestel of mense nog boeke koop en lees, of biblioteke besoek, en die antwoord was ’n oorweldigende “ja”. Baie mense het gekla oor […]

21 Augustus 2014 – Verna Vels sterf

Verna Vels was ’n skryfster, radio-omroeper en storieverteller wat veral bekend was as die skepper en stem agter Liewe Heksie, ’n kinderprogram wat op Suid-Afrikaanse televisie uitgesaai is.   Liewe Heksie het 1978 vir die eerste keer op televisie verskyn.