Deur Karin Heydenrych Vers & Kapittel: Artikels, rubrieke en naskrifte oor die digkuns deur Daniel Hugo het vroeër vanjaar by Kraal Uitgewers verskyn. Dit is op 17 Mei 2018 by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekend gestel. Die bundel bevat hoogtepunte uit die werk van Hugo as literêre kritikus. Hugo, self ’n meester […]
Tag Archives: vers en kapittel
Vers & Kapittel: Artikels, rubrieke en naskrifte oor die digkuns deur Daniel Hugo is nou by Kraal Uitgewers beskikbaar en word op 17 Mei 2018 bekend gestel. Hugo beskik oor die vermoë om die internasionale wêreld van die digkuns vir die gewone leser uiters toeganklik te maak. Hy skroom ook nie om ’n persoonlike blik […]
deur Ilze Nieuwoudt kapittel s.nw. [meervoud: -s] iets met vers en kapittel bewys Om iets met vers en kapittel te bewys, dui op die noukeurigheid van die bewys. Die woord “kapittel” kom uit ou Nederlands en het veral op ’n hoofstuk in die Bybel gewys. As iets dus met vers én kapittel te bewys is, […]