Tag Archives: vers en kapittel

Daniel Hugo tree op by Tuin van Digters 2018

Die woordmeester en digter Daniel Hugo is reeds nagenoeg 40 jaar deel van die Afrikaanse literêre wêreld. Sy stem het jare lank radioluisteraars bekoor, terwyl sy gedigte en vertalings van Nederlandse digkuns diep in die harte van liefhebbers van die Afrikaanse digkuns kom lê het. In sy Kraal Uitgewers-publikasie Vers & Kapittel wat in Mei […]

Vers & Kapittel prikkel ’n mens om die wonder van die digkuns te herontdek

Deur Karin Heydenrych Vers & Kapittel: Artikels, rubrieke en naskrifte oor die digkuns deur Daniel Hugo het vroeër vanjaar by Kraal Uitgewers verskyn. Dit is op 17 Mei 2018 by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekend gestel. Die bundel bevat hoogtepunte uit die werk van Hugo as literêre kritikus.  Hugo, self ’n meester […]

In gesprek met Daniel Hugo, gerespekteerde en bekroonde digter/skrywer/vertaler

Vers & Kapittel: Artikels, rubrieke en naskrifte oor die digkuns deur Daniel Hugo is nou by Kraal Uitgewers beskikbaar en word op 17 Mei 2018 bekend gestel. Hugo beskik oor die vermoë om die internasionale wêreld van die digkuns vir die gewone leser uiters toeganklik te maak. Hy skroom ook nie om ’n persoonlike blik […]

Daniel Hugo bewys die wonder van digkuns met vers en kapittel

deur Ilze Nieuwoudt kapittel s.nw. [meervoud: -s] iets met vers en kapittel bewys Om iets met vers en kapittel te bewys, dui op die noukeurigheid van die bewys. Die woord “kapittel” kom uit ou Nederlands en het veral op ’n hoofstuk in die Bybel gewys. As iets dus met vers én kapittel te bewys is, […]