Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans deur J.C. Steyn (Uitgegee deur Kraal Uitgewers, 2019) Op ’n gesamentlike sitting van die Volksraad en senaat op 8 Mei 1925 is die derde lesing van ’n wetsontwerp aanvaar waarvan die eerste bepaling lui: Het woord ‘hollandse’ in artikel honderd zeven en dertig van de […]
Tag Archives: Verset en Opbou
Hierdie FOTO VAN DIE WEEK kom uit Jaap Steyn se Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans. Volgens Van Wyk Louw moet die kultuurmens hom aan die leiding van die groep onderwerp wanneer die volk met geweld bedreig word. Hy het spesifiek na Jan Celliers (regs) se tyd op kommando en […]
Op 30 Oktober 1937 sterf die Afrikaanse skrywer en politieke aktivis J.H.H. (Jannie) de Waal. In sy boek Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans skryf die taalhistorikus Jaap Steyn soos volg oor De Waal: “De Waal het grootgeword in Kaapstad, waar daar soos elders gespot is met die taal van Die […]
Staan opsy Huisgenoot, Landbouweekblad en Sarie, want die titel van die eerste Afrikaanse tydskrif behoort aan Ons Klyntji! Dié tydskrif het vandag 124 jaar gelede, op 22 Maart 1896, sy eerste verskyning gemaak. S.J. du Toit is as die eerste redakteur aangestel, terwyl ander vername skrywers – soos ds. Jan Lion Cachet en G.R. von […]
Ter herdenking van die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) op 14 Augustus 1875, het die taalhistorikus, prof. Jaap Steyn, met prof. Hennie van Coller oor belangrike Afrikaanse taalaktiviste in gesprek getree. Hier is vier video’s* van die gesprek wat deel vorm van die boekbekendstelling van Kraal Uitgewers se nuutse boek Verset & […]