Tag Archives: Versindaba

Skrywersaanhaling van die week – 2 November 2020: Dan Sleigh, Koos Kombuis, Andre Wessels

“Ek weet hoe geskiedenis op skool doodgemaak word. Ons kyk ons vas teen ons vooroordele en onkunde en ons weet nie watter skatte in argiewe opgesluit lê nie.” Dan Sleigh (3 November 1938 – ), veelbekroonde skrywer; historikus; gesaghebbende kenner van die vroeë Kaapse geskiedenis en van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC); digter; navorser; versamelaar […]

Skrywersaanhaling van die week – 31Augustus 2020: Nataniel en Rachelle Greeff

“Nagereg is die slot van ’n goeie verhaal, die afronding van ’n gebalanseerde koservaring, die klimaks van ’n feesviering, dis die bevestiging dat elke dag uniek en belangrik is. Dis die bederf van jou beste vriende en jou geliefdes.” Nataniël, oftewel Nataniël le Roux (30 Augustus 1963 – ), sanger; skrywer; liriekskrywer; dramaturg; satirikus; verhoogkunstenaar; […]