Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Met die langpad wat wink, is die uitspraak van sekere plekname belangrik: Caledon sê: Kallie-don Clocolan sê: Klo-koe-laan Elgin sê: El-ghin Karatara sê: Ki-rá-ti-rá (BRON: afrikaans.com)
Tag Archives: verwarrende woorde
Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Verwarrende woorde: geestelik en geestig geestelik b.nw. en bw. (Engels: spiritual; mental; religious; devotional, etc.) 1 Van, eie aan, in, uit, betreffende die gees van die mens 2 Bedeel met ’n gees 3 Godsdienstig, gewyd, stigtelik 4 Kerklik geestig b.nw. en bw. (Engels: witty, […]
Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Verwarrende woorde, uitdrukkings en frases: afkeer en afkeur “afkeer” is die vorm van die selfstandige naamwoord; “afkeur” is die vorm van die werkwoord afkeer s.nw. Gevoel van afsku: ’n Afkeer hê van kafpraatjies, van wreedheid. (Daar is wel ook die […]
Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Die kollig val op ’n paar verwarrende woorde: afkeer en afkeur afkeer s.nw. Gevoel van afsku: ’n Afkeer hê van bogpraatjies.afkeer (afgekeer) ww. 1 Verhinder om te tref: ’n Hou met ’n kierie afkeer. 2 Wegdraai: Sy het haar van ons afgekeer. […]