Tag Archives: Victoria Falls

19 Maart 1813 – Livingstone gebore

Dr. David Livingstone, ondekkingsreisiger en sendeling, word vandag in 1813 gebore in Blantyre, Lankashire, Engeland. In 1855 ontdek Livingstone ‘n skouspelagtige waterval wat hy ‘Victoria Falls’ noem. In Mei 1856 bereik hy die monding van die Zambezi aan die Indiese Oseaan en word die eerste Europeër wat die breedte van Suider-Afrika oorsteek.