Tag Archives: Victoria

22 Januarie 1901 – Koningin Victoria sterf

Op 22 Januarie 1901 sterf die Britse koningin Victoria in die ouderdom van 81 jaar. Sy het reeds in Junie 1837 die Britse troon bestyg, en haar regeringstyd vul steeds talle Suid-Afrikaners met bittere herinneringe van onder meer twee oorloë teen Brittanje. Die Victoriaanse era (die tydperk ongeveer tussen 1820 en 1914 en wat grootliks […]