Op 22 Januarie 1901 sterf die Britse koningin Victoria in die ouderdom van 81 jaar. Sy het reeds in Junie 1837 die Britse troon bestyg, en haar regeringstyd vul steeds talle Suid-Afrikaners met bittere herinneringe van onder meer twee oorloë teen Brittanje. Die Victoriaanse era (die tydperk ongeveer tussen 1820 en 1914 en wat grootliks […]