Tag Archives: Vinkel en koljander

Spreekwoord van die week – 8 November 2021: Vinkel en koljander

Dis vinkel en koljander (die een is soos die ander). Dis presies eenders. (Albei hierdie kruie het ’n skerp geur, maar hulle is beslis nie dieselfde nie.) (BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)