Tag Archives: VivA

Die Taaltrommel 9 November 2020 – Voorsetsels

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Voorsetsels kan nogal ’n taaltameletjie wees en verskil dikwels van Engels. Kyk gerus of julle die korrekte voorsetsels in die volgende frases kan invul (bv. aan; by; in; met; teen: tot; uit; van; vir; weens): 1.         _____ verloop van […]