Tag Archives: VN

Woord van die week – 17 Augustus 2020

humaniteit s.nw. Houding wat erkenning gee aan en waardering het vir die medemens; welwillendheid, menslikheid, mensliewendheid: Hulle het die terminaal siek pasiënte met humaniteit behandel. Die regering het geld beskikbaar gestel vir humanitêre hulp aan hawelose persone tydens die ramptoestand. (Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe) Die Verenigde Nasies het 19 Augustus tot […]