Titel: “Hansie Slim” Woorde: A.D.E. Gutsche (vers 1), P. McLachlan (vers 2) Wysie: Volkswysie, verwerk deur Chris Lampbrecht Wie sou ooit kon raai dat die einste klein Hansie van wie derduisende Afrikaanse kindertjies so gretig sing in “Hansie Slim”, werklik die “wye wêreld” ingegaan het? Ten spyte van ’n sere “moederhart” het dié moedige Hansie […]
Tag Archives: volksbesit
Die Afrikaanse digter A.D. Keet (broer van die Bybelvertaler B.B. Keet) is op 14 Oktober 1888, op Alice in die Oos-Kaap gebore. Sy bekendste gedig, Muskiete-jag, het hy in sy losieshuiskamer in Nederland geskryf toe ’n groot muskiet hom lastig geval het. Nadat hy die muskiet doodgemaak het, het hy na bewering die reëls van […]
“My lewensmotto is: Moenie doodgaan voor jy dood is nie. Daarom wil ek nie ophou om dinge te doen wat vir my lekker is nie.” – Verna Barbara Robertson Vels (13 Junie 1933-21 Augustus 2014), bekende skrywer van kinder- en jeugverhale; radio- en televisiepersoonlikheid; stemkunstenaar; joernalis. Sy het ook baanbrekerswerk gedoen met die ontwikkeling en vestiging […]