Tag Archives: Volksetimologie

Die Taaltrommel 5 Oktober 2020 – Volksetimologie

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Wat is volksetimologie? Dit is die vervorming in die volksmond van vreemde, verouderde en onverstaanbare woorde tot woorde met ’n bekende klank – dikwels met ’n humoristiese gevolg. Voorbeelde: arrie-warrie: uit Frans au revoir bromkatjies/bromkaatjies: uit Engels bronchitis katjiepiering: uit Maleis katja […]