Tag Archives: Voorschoten

31 Desember 1687 – Eerste Franse Hugenote vertrek na SA

Vandag 333 jaar gelede, op 31 Desember 1687, vertrek die eerste Franse Hugenote na die Kaap aan boord van die “Voorschoten” uit Delft. Die groep het uit 22 Hugenote bestaan. (Illustrasie: Die Hugenote-kruis met die beskrywing van die simboliek daarvan. Bron: www.hugenoot.co.za)

13 April 1688 – Eerste Hugenote land in Kaap

Op 13 April 1688 – vandag 332 jaar gelede – kom die eerste 22 Franse Hugenote kom met die skip “Voorschoten” in die Kaap aan. Meer as 200 000 Franse Hugenote het gedurende die 1600’s en 1700’s uit Frankryk gevlug. Sowat 300 hiervan het aan die suidpunt van Afrika ’n heenkome gevind en ’n noemenswaardige deel […]