Tag Archives: Voortrekkermonument

Vier geskiedkundige plekke wat mens in Suid-Afrika net móét sien – Slagvelde en konsentrasiekampterreine

As jy die “geskiedkundige” hart van Suid-Afrika wil vóél klop en jou erfenis hierdie erfenismaand wil herontdek, is daar ’n paar plekke waarby jy minstens een keer moet afdraai. Ons stel jou oor die volgende paar weke aan dié erfenisbakens bekend. Kom reis saam! Slagvelde van die Vryheidsoorloë en konsentrasiekampterreine Hoewel daar in meeste gevalle […]

4 Maart 1890 – Argitek Gerard Moerdijk gebore

Op 4 Maart 1890 – vandag 130 jaar gelede – is die argitek van die Voortrekkermonument, Gerard Moerdijk, op ’n plaas buite die destydse Nylstroom gebore. Moerdijk is beskryf as “talentvol, intelligent, ’n goeie spreker en skrywer en ’n dinamiese voorstander van ’n volksegte argitektuur”. Benewens die Voortrekkermonument, was hy ook die argitek van minstens […]

6 Februarie 1838 – Dingane vermoor Piet Retief

Op 6 Februarie 1838, vandag 182 gelede, is Piet Retief en sy geselskap in die Zoeloe-koning Dingane se hoofstat, Mgungundhlovu, vermoor. Dié Voortrekkers was sedert 3 Februarie op besoek aan die koning om ’n grondtraktaat te onderteken nadat Retief tydens ’n vorige besoek met Dingane onderhandel het vir ’n grondgebied vir die Voortrekkers. Die Groot […]

Ons (steeds) vir jou, Suid-Afrika!

Deur Ilze Nieuwoudt  Die woorde “Ons vir jou, Suid-Afrika” het ’n tuiste in die harte van derduisende Suid-Afrikaners. Nie net is dit die woorde wat jaarliks op 16 Desember in die Voortrekkermonument in Pretoria verlig word nie, maar dit is ook die kernboodskap van ’n lied wat vandag nog met net soveel ywer en liefde […]