Tag Archives: Vredesonderhandeling

21 Maart 1881 – begin van Eerste Vryheidsoorlog vredesonderhandeling

Op 21 Maart 1881 begin amptelike vredesonderhandeling gedurende die Eerste Vryheidsoorlog aan die voet van Majuba by die huis van R.C. O’Neill. Vrede word enkele dae later, op 23 Maart, in dié huis onderteken. Daarvolgens het die Transvaal weer selfbestuur herwin en sou dit tot die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog (in 1899) behou. In sy […]