Tag Archives: Vriende praat in my gesig

Spreekwoord van die week – 27 September 2021: Vriende praat in my gesig, honde blaf agter my rug

Vriende praat in my gesig, honde blaf agter my rug. Ware vriende kritiseer my reguit, vals vriende beskinder my. (BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)