Tag Archives: Vrye weekblad

Nuusbrokkies – 16 Februarie 2022

Die Raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het die lede van die nuutverkose Taalkommissie bekend gemaak. Hulle is: Suléne Pilon (hoofredakteur) Jana Luther (taalpraktisyn) Marius Swart (taalkundige) Annelise de Vries (taalkundige) Jaco du Toit (rekenaarlinguis) Monique Rabé (nuwemediaspesialis) Baie geluk aan al die lede. Dit is ook die eerste keer dat die […]

Max du Preez bieg oor Pad na selfbestuur

“Ek sê ek wil bieg. Ek dink ek moes Flip Buys se idees oor selfversorgendheid al vroeër ernstig opgeneem het.” Só het Max du Preez verlede week in sy Vrye Weekblad-rubriek “Maandag met Max” geskryf (lees hier). Hierop het Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, onder meer soos volg in Rapport gereageer: “Suid-Afrika toon talle […]