Tag Archives: Vryheid

5 Augustus 1884 – Stigting van die Nieuwe Republiek

Die Vryheid Republiek of Nieuwe Republiek was een van die kleiner Boererepublieke in die huidige Suid-Afrika wat deur die Voortrekkers gestig is nadat hulle die Kaapkolonie, wat onder Britse beheer was, verlaat het.   Die Nieuwe Republiek het slegs vir ‘n kort tydperk tussen 1884 en 1888 bestaan voor dit in die Zuid-Afrikaansche Republiek opgeneem […]

6 Augustus 1883 – Republiek van Stellaland uitgeroep

Op 6 Augustus 1883, vandag 137 jaar gelede, is die Republiek van Stellaland uitgeroep. Die historikus Jackie Grobler skryf oor drie klein republieke wat in die 1880’s tot stand gekom het – naamlik Stellaland, Gosen en die Nuwe Republiek – in Geskiedenis van Suid-Afrika: Van voortye tot vandag (onder redaksie van Fransjohan Pretorius) soos volg: […]