Moenie met vuur speel nie. Moenie roekeloos raak en gevaarlike dinge aanpak nie. (Bron: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)
Tag Archives: vuur
voorbrand s.nw., ww. 1. Strook land wat in die pad van ’n naderende veldbrand opsetlik kaal gebrand word om te keer dat die vuur verder as dit versprei, of so ’n strook land maak m.b.v. ’n brand. 2. Voorsorgmaatreëls of dade om iemand gunstig te stem vir ’n versoek. Betekenis 1 […]