Tag Archives: wangbesem

Woord van die week – 16 November 2020: wangbesem

wangbesem s.nw. (skertsend) Baard op ’n wang. Samestelling van “wang” en “besem”; so genoem omdat die hare van die baard aan die vesels of hare van ’n besem herinner. (Bron: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en supplement)