Tag Archives: Waterval-Onder

28 Augustus 1900 – Nelspruit word hoofsetel ZAR

Nelspruit word op 28 Augustus 1900, vandag 120 jaar gelede, die hoofsetel van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) toe pres. Paul Kruger en die regering tydens die Anglo-Boereoorlog daarheen verskuif vanaf Waterval-Onder waar hy sedert Junie 1900 gewoon het. Tydens ’n vergadering wat op Nelspruit gehou word, waarin die uitvoerende rade van die ZAR en Vrystaat […]