Tag Archives: WEG Louw

Loop breëbors met dié meesterdigter

Sommige noem hom die invloedrykste Afrikaanse intellektueel van alle tye, vir ander is dit eerder dié man se digkuns wat die hart (en gedagtes) op soveel maniere raak. N.P. van Wyk Louw was onder andere ’n vyfmalige wenner van die gesogte Hertzogprys vir poësie en skrywer van die nou legendariese werke “Raka”, “Grense” en “Die […]

Nou beskikbaar: N.P. van Wyk Louw-pakket

Die N.P. van Wyk-Louw-pakket (bestaande uit Rooidag, die 13-snit album met gedigtoonsettings deur Leon Gropp, ’n Louw-koffiebeker en T-hemp) is nou beskikbaar by Kraal Uitgewers teen slegs R330. Louw en sy broer W.E.G. Louw se bekroonde skryfwerk word as tydlose Afrikana beskou en bied steeds uitsonderike relevansie aan hedendaagse lesers. Gedigtoonsettings van verskeie van Louw se […]

Kraal Uitgewers blaas nuwe lewe in Louw-broers se nalatenskap 

Sommige mense word met ’n goue lepel in die mond gebore; ander met ’n witbrood onder die arm – die Louw-broers is waarskynlik met ’n gedig in die hart en ’n pen in die hand gebore. Die nalatenskap van die skrywer-broers N.P. van Wyk en W.E.G. Louw is ’n skatkis van diepe woordkuns. Hulle voetstappe […]