Tag Archives: Wellcome Collection

Historiese foto – Pad na Pretoria bewaak 1896

Terwyl Suid-Afrika gereed maak vir grendeltyd is die verlede ’n lekker plek om heen te reis. Soos daar in dié tyd polisie die strate gaan patrolleer om te verseker dat Suid-Afrikaners die reëls nakom, is paaie om Pretoria blykbaar ook in 1896 bewaak. Dié foto uit die aanlyn argief van Wellcome Collection se byskrif sê […]