Tag Archives: wenner

Kraal Uitgewers: Waar “broodnodige” geskiedenis lééf

“Boeke is soos brood en moet soos brood behandel word.” Dié woorde van die Afrikaanse akademikus en oudredakteur van die Tydskrif vir Letterkunde, Elize Botha, bevat ’n “broodnodige” waarheid. Ja, die mens kan sekerlik nie van brood alleen leef nie, maar dit is  eenvoudig ’n basiese noodsaaklikheid! Kraal Uitgewers is 20 jaar gelede deur Paul […]

Historikus vereer met toptoekenning

Die historikus dr. Jackie Grobler is die afgelope naweek aangewys as die ontvanger van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) se Protea Boekhuisprys vir 2019 vir sy boek oor die Eerste Vryheidsoorlog, ’n publikasie deur Kraal Uitgewers. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 spruit uit Grobler se D-graadstudie oor dié oorlog en is aan die […]