Tag Archives: Westdene-busramp

27 Maart 1985 – Westdene-busramp

Vandag 35 jaar gelede, op 27 Maart 1985, vind die tragiese Westdene-busramp in Johannesburg plaas. ’n Skoolbus met leerlinge van die Hoërskool Vorentoe het op dié dag van die pad af gery en in die Westdenedam geland. Dié ongeluk het tot die dood van 42 leerlinge gelei. Die oorsaak van die ongeluk is nooit vasgestel […]