Tag Archives: Wietske Boon

Aanhaling van die week – 29 Maart 2021 – Die virus in die woud

“Voorspelbaarheid en roetine bied sekuriteit vir jong kinders. Hulpmiddels soos gepaste storieboeke kan ingespan word om kinders voor te berei, ouderdomsgepas ingelig te hou en trauma te ontlont.” Wietske Boon (Maroela Media, 24 Februarie 2021) Boon is die skrywer van Die virus in die woud, waarin die dierekarakters op ’n kindervriendelike manier verduidelik waaroor die […]

Storietyd in die tyd van Covid

“Kom sit hier op my skoot en dan lees ons ’n storie.” Dié woorde is hemels in die Covid-generasiekind se ore. In ’n tyd waarin fisieke kontak tussen onderwysers en kinders en skoolmaats onderling taboe is, is ekstra emosionele aandag tuis soveel meer werd as duur speelgoed of luukse vakansies. Wietske Boon is ’n spesialisberader […]