My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar is iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur! (Uit: Sproeireën – DJ Opperman) DJ (Dirk Johannes) Opperman (29 September 1914-22 September 1985), een van die bekendste Afrikaanse digters en letterkundiges van die twintigste eeu. Hy ontvang vier keer die gesogte […]
Tag Archives: Wikipedia
“Dit was eienaardig, maar ek het nooit nodig gehad om hierdie stories uit te dink nie. Hulle het somaar so vanself gekom. Selfs wanneer ek in die nag wakker word, kry ek ideë … Môre vroeg, wanneer ek wakker word, skryf ek dan my storie.” Helena Lochner (15 September 1892-15 Julie 1951), Afrikaanse skrywer en […]
“Om in die alledaagse gesloer of in die koue van jou angs bewus te word van God se teenwoordigheid en van sy handpalm op jou, dit is egte gebed.” Ferdinand Deist (9 Augustus 1944-12 Julie 1997), teoloog; akademikus; gesogte spreker; skrywer van verskeie teologiese werke, rubrieke, kinderboeke en gewilde kontreiverhale, veral oor die Sandveld. (Bronne: […]
Wie of wat is die muse? muse (-s) s.nw. In die Griekse mitologie was dit enigeen van die nege godinne van die kunste en wetenskappe. Hulle was die dogters van Zeus en Mnemosune, die godin van geheue. Hulle is beskou as die bron van kennis wat deur eeue heen mondelings oorvertel is. (Artistieke) inspirasie Persoon, […]