Hoe meer ek sukkel om die stilte oop te wurg hoe vaster gly dit af in my keel Leen vir my ’n paar van jou reëls – dit lyk my hulle kom so ongevraag – dan beur ek met skigtige hoeke die deksel op wat altyd digter oor my sluit (Uit: Tweede brief aan Breyten […]