Tag Archives: Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwagjare

25 Maart 1943 – Ossewabrandwag hoofgeneraal stef

Op 25 Maart 1943 sterf die “eerste Afrikaanse megasportster” en latere hoofgeneraal van die Ossewabrandwag (OB), Johannes van der Walt. Van der Walt het op 23-jarige ouderdom begin stoei en in die 1930’s wêreldbekendheid in dié sport verwerf. Volgens die skrywer van “Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwagjare”, Albert Blake, het stoeigevegte waaraan Van der […]