Tag Archives: Women’s Christian Temperance Union

7 Mei 1928 – stemgeregtigde ouderdom vir Britse vroue verlaag

Op 7 Mei 1928 word die stemgeregtigde ouderdom vir Britse vroue verlaag van 30 tot 21 jaar. Getroude vroue ouer as 30 jaar kon reeds sedert 1918 in dié land stem. In Suid-Afrika is stemreg eers vanaf 19 Mei 1930 aan wit vroue toegestaan en hulle het in die 1933-verkiesing die eerste keer hul stem […]