Tag Archives: Woordeboek van Afrikaans vandag op PharosAanlyn

Woord van die week – 25 Januarie 2021: Sosiale media

sosialemedia-beïnvloeder s.nw. Persoon wat so gewild is en deur so baie mense gevolg word, dat wanneer hy/sy in die sosiale media ’n produk of diens aanbeveel, bevorder of kritiseer, potensiële kopers of gebruikers hulle daardeur laat beïnvloed en lei. Sinonieme: beïnvloeder; internetberoemde sosiale media (versamelnaam) Verskillende vorms van elektroniese kommunikasie waardeur mense op die internet […]