Tag Archives: woordoortolligheid

Die Taaltrommel 26 Oktober 2020 – Pleonasme

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Wat is pleonasme? Dit is die gebruik van meer woorde as wat nodig is om ’n gedagte uit te druk; herhaling, woordoortolligheid. Dit kan slordige taalgebruik wees en moet eerder nie gebruik word nie. (Oorsprong: Grieks pleonazo: oorvloedig byvoeg) Voorbeelde: alreeds vantevore       […]