Tag Archives: Zambezi

23 Julie 1864 – Livingstone keer terug na Brittanje, na Zambesi ekspedisie

Die Skotse reisiger en sendeling dr. David Livingstone keer terug na Brittanje na die afhandeling van sy sogenaamde Zambesi-ekspedisie wat in 1858 begin is. Livingstone het gedurende sy eerste reis na Afrika (1841-1851) as mediese sendeling deur die binneland van die teenwoordige Suid-Afrika gereis. Hy was die eerste Europeër om in 1855 die reusewatervalle in […]