Tag Archives: Zapiro

29 Oktober 1998 – WVK verklaar apartheid as misdaad teen die mensdom

Op 29 Oktober 1998 verklaar die Waarheids-en-Versoeningskommissie (WVK) in ’n verslag dat apartheid as ’n misdaad teen die mensdom geag word. In sy boek Kruispaaie: Afrikanerkeuses in die 19de en 20ste eeu ondersoek die gerekende historikus en joernalis dr. Leopold Scholtz onder meer waarom die Afrikaner ’n keuse vir apartheid geneem het in die 20ste […]

18 April 1986 – Wild Coast Sun bom ontploffing

Op 18 April 1986 ontplof ’n bom by die Wild Coast Sun-casino in Transkei. Twee mense sterf, terwyl drie beseer is in die bom wat deur twee Umkhonto we Sizwe (MK)-lede geplant is. Die MK-lede is ná die aanval in hegtenis geneem, aangekla en skuldig bevind aan moord en sabotasie. Albei is ter dood veroordeel, […]