Tag Archives: Zulu

3 Maart 1823 – Dirkie Uys gebore

Op 3 Maart 1823 is Dirk Cornelis Uys, beter bekend as Dirkie, in die Kaapkolonie gebore. Hy was die tweede oudste seun van die Voortrekkerleier Petrus Lafras (Piet) Uys. Dirkie het bekendheid as ’n Afrikaner-kinderheld verwerf ná sy dood in April 1838 tydens ’n geveg teen die Zoeloes by Italeni. In sy boek “Trekkerkinders” skryf […]