vasvrae 2

KRAAL UITGEWERS SE SKRYWERSALFABET-VASVRA


Toets jou kennis van Afrikaanse skrywers hierdie A tot Z-vasvra van bekende skrywers wat met Afrikaanse woorde gewoeker het of steeds skryf


 

1 / 26

 


(A)
Hennie
Digter en kortverhaalskrywer


 

2 / 26

 


(B)
Audrey
Radio-omroeper, joernalis en essayis


 

3 / 26

 


(C)
Johannes Francois Elias
Digter


 

4 / 26

 


(D)
Reza
Skrywer en dramaturg


 

5 / 26

 


(E)
Louis
Digter en taalkundige


 

6 / 26

 


(F)
Jeanette
Skrywer, digter en uitgewer


 

7 / 26

 


(G)
Pieter Willem
Volkskundige en skrywer van veral kinderboeke


 

8 / 26

 


(H)
Tienie
Kinderboekskrywer


 

9 / 26

 


(I)
Doc
Skrywer van avontuurverhale


 

10 / 26

 


(J)
Ingrid
Digter


 

11 / 26

 


(K)
Uys
Digter, skrywer, dramaturg en oorlogskorrespondent


 

12 / 26

 


(L)
Anna Margaretha
Skrywer


 

13 / 26

 


(M)
Loftus
Digter


 

14 / 26

 


(N)
Reinet & Jackie
Ma en dogter; albei skrywers


 

15 / 26

 


(O)
Fanie
Digter, veral bekend vir sy liefdesgedigte


 

16 / 26

 


(P)
Martie
Skrywer en skepper van Babalela


 

17 / 26

 


("Q")
Andre Philippus
Bekroonde skrywer en vertaler van Miguel de Cervantes se Don Quijote (Let wel – skrywer se van begin met ’n “B”)


 

18 / 26

 


(R)
Ina
Digter en skrywer van kortverhale


 

19 / 26

 


(S)
Jaap
Bekroonde skrywer van Kraal se Ons gaan ’n taal maak


 

20 / 26

 


(T)
Erika Murray
Bekroonde skrywer van fiksie


 

21 / 26

 


(U)
Jamie
Rolprentregisseur, -vervaardiger en skrywer van die rolprente Lord Oom Piet en Daar doer in die Bosveld


 

22 / 26

 


(V)
Fanie
Kunstenaar en jeugboekskrywer


 

23 / 26

 


(W)
Ingrid
Kunstenaar en skrywer


 

24 / 26

 


("X")
Elsa
Bekende generasie-X-skrywer (1960’s tot 1980’s) en skrywer van Die swerfjare van Poppie Nongena (Let wel – skrywer se van begin met ’n “J”)


 

25 / 26

 


("Y")
Bibi
Bekende generasie-Y-skrywer/digter (1980’s tot 1996) wat debuteer met Fotostaatmasjien (Let wel – skrywer se van begin met ’n “S”)


 

26 / 26

 


("Z")
Daniël Francois
Zzz ... Dramaturg en digter van “Slaap” (“Wat is slaap ’n wondersoete ding!”) (Let wel – skrywer se van begin met ’n “M”)